Fedusa vra vir ’n verhoging van die minimumloon

Sep 10
1 min read
Die vakbondfederasie Fedusa versoek die regering om die minimumloon te verhoog.
Die federasie het ’n voorlegging aan die Nasionale Minimumloonkommissie gedoen om die loon tot ten minste R33 per uur te verhoog.
Die nuwe minimumloon sal vanaf Maart volgende jaar in werking tree.
Fedusa se adjunk-sekretaris-generaal, Ashley Benjamin, voeg by die minimumloon is nie genoeg nie.
LUISTER HIER:
260909nAshleyBenjaminMinimumwage







Comments