top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FIETSRY: 89-jarige beseer Duitse nasionale baanfietsryspan toe hy hul met sy voertuig tref

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 29, 2025
1 min read

‘n 89-jarige man het ses lede van die Duitse nasionale baanfietsryspan beseer toe hy hulle met ‘n voertuig getref het. Diè voorval het Maandag in Majorka , Spanje plaasgevind net na die span hul hotel in Palma vir ‘n oefen rit verlaat het. Die voertuig het die span van voor getref waarna diè sestal-ryers in die hospitaal opgeneem is vir onder meer gebreekte bene maar niemand het lewensgevaarlike beserings opgedoen nie.

 
 
 

Comments


bottom of page