top of page

FORMULE EEN: Ricciardo kry moontlik trekpas na resies in Singapoer

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 19, 2024
  • 1 min read

Die naweek se Formule Een Grand Prix in Singapoer kan moontlik Daniel Ricciardo se laaste wees in die reeks. Luidens berigte gaan die Visa Cash App RB span vir Ricciardo die trekpas gee na diè naweek se resies. Daar word verder berig dat die jong Liam Lawson sy plek sal oorneem met Red Bull wat die 22-jarige ‘n plek in ‘n span belowe het vir die 2025-seisoen. Volgens Red Bull se Helmut Marko sal die span se planne na die Singapoer Grand Prix onthul word.

 
 
 

Comments


bottom of page