top of page

FORMULE EEN: Sergio Perez gaan glo vir Cadillac in die 2026 seisoen jaag

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 20, 2025
  • 1 min read

Die voormalige Red Bull-renjaer Sergio Perez gaan glo vir die 2026  F1-seisoen by Cadillac-renspan aansluit wat ook hulle debuut in dié sport maak. Perez wat nog steed opsoek is na ’n eerste kampioenskaps-titel is volgens gerugte ’n kontrak van ’n jaar aangebied. Volgens Motorsport.com  word beweer dat Cadillac saam met ’n ervare renjaer soos Perez ook ’n jong renjaer wil kontrakteer met die name van Aston Martin se reserwejaer Felipe Drugovich en die Mercedes reserwe Valtteri Bottas wat moontlik in die hoed gegooi kan word.

 
 
 

Comments


bottom of page