top of page

GHOLF: Amerikaanse Ope maak plek vir LIV spelers

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 7, 2025
  • 1 min read

Die Amerikaanse Ope is die eerste van die gholf-majors wat topgekeurde spelers in die LIV-gholfreeks vrystelling gee vir diè toernooi. Die VSA se Gholfvereniging het aangekondig dat die voorste speler in die LIV-reeks direk sal kwalifiseer vir die Amerikaanse Ope. Verder sal die res van Top 10 spelers op die LIV-reeks ranglys op 7 April ‘n plek verdien in die laaste 36-putjie kwalifisering ronde en hoef nie plaaslike kwalifisering rondtes te speel nie. Die 2025 Amerikaanse Ope sal tussen 12 en 15 Junie by die Oakmont-buiteklub in Pennsilvanië beslis word.

 
 
 

Comments


bottom of page