top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

GIMNASTIEK: SA vier ’n silver plek internasionaal

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 4, 2025
  • 1 min read

Suid-Afrika vier ’n silver plek in internasionale gimnastiek met Jana van Staden wat ’n silwermedalje ingepalm het by die Vera Čáslavská Grand Prix in Brno, Czech Republic.


Na ure van intense mededinging, het Van Staden ’n netjiese vloerroetine afgelê en gekwalifiseer vir die vloer-eindrondte.


Volgens Good Things Guy het Van Staden die silwer medalje op die laaste dag van die kompetisie in die vloer-afdeling ontvang, wat ʼn trotse oomblik vir die nasionale span is.


Jana van Staden. FOTO: Good Things Guy
Jana van Staden. FOTO: Good Things Guy

 
 
 

Comments


bottom of page