top of page

HOKKIE: SA mansspan wen openings wedstryd van binnenshuise Wêreldbeker-toernooi

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 4
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse mansspan het hulle openings wedstryd van die binnenshuise Wêreldbekertoernooi teen Kroasië gewen. Die Suid-Afrikaners het ‘n 3-1 agterstand uitgewis en ‘n 5-3 voorsprong geniet na die einde van die derde kwart. Mustaphaa Cassiem en Hans Neethling het uitgeblink vir Suid-Afrika met Neethling wat ‘n driekuns behaal het terwyl Cassiem vier doele kon aanteken. Suid-Afrika kon uiteindelik met 8 - 6 seëvier. Die vroue het intussen met 4 – 4 gelykop gespeel teen Thailand en ding Dinsdag mee teen Oostenryk terwyl die mans ook die Oostenrykers later diè aand gaan aanvat.

 
 
 

Comments


bottom of page