top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Hoër elektrisiteitspryse kan die ekonomie negatief beïnvloed

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 20
  • 1 min read

Ekonome sê die styging in elektrisiteitspryse kan die land se ekonomie negatief beïnvloed.


Sommige meen die prysverhoging kan die werkloosheidsyfer vererger, en konome voeg by die verhoging kan ’n negatiewe impak op klein besighede hê.


Rosestad-nuus het vroeër berig die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ’n verhoging van 8,76% vir elektrisiteitspryse goedgekeur. Die verhogings is vanaf volgende maand van krag.


Munisipale kliënte sal ’n 9% styging in elektrisiteitspryse in die gesig staar.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

Comments


bottom of page