top of page




Hoër elektrisiteitspryse kan die ekonomie negatief beïnvloed
Ekonome sê die styging in elektrisiteitspryse kan die land se ekonomie negatief beïnvloed. Sommige meen die prysverhoging kan die werkloosheidsyfer vererger, en konome voeg by die verhoging kan ’n negatiewe impak op klein besighede hê. Rosestad-nuus het vroeër berig die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ’n verhoging van 8,76% vir elektrisiteitspryse goedgekeur. Die verhogings is vanaf volgende maand van krag. Munisipale kliënte sal ’n 9% styging in elektrisitei

Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago


Tesourie steun Eskom se plan om VS munisipaliteite te help
Die nasionale tesourie het sy steun gegee aan Eskom se plan om tydelik as agent op te tree vir sukkelende munisipaliteite. Netwerk24 berig ingevolge die nuwe ooreenkoms kan Eskom die kraginfrastruktuur, fakturering en invordering bestuur, met die verbruikers wat Eskom regstreeks betaal. Die ooreenkoms oor agentskap van verspreiding (DAA) stel Eskom in staat om munisipaliteite te help om hul elektrisiteitsonderneming te bedryf. Eskom se woordvoerder in die Vrystaat, Stefanie J

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 27


BLSA waarsku die land om nie te selfvoldaan oor elektristeitshervorming te wees nie
Business Leadership South Africa (BLSA) het die land gewaarsku om nie selfvoldaan te wees oor elektrisiteitshervorming nie. Die organisasie het kommer uitgespreek oor die land se elektrisiteitshervorming. Hy sê die ooreengekome hervormingsplan het die herorganisasie van elektrisiteitsopwekking en -verspreiding ingesluit. Dit het ten doel om stabiliteit en billike mededinging te verseker om elektrisiteitspryse te verlaag. BLSA meen die hersiene ontbondelingsplan wat in Desembe

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 9
bottom of page

