Kanada wil ’n verhouding met die EU hê

Sep 14
1 min read
Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê sy land wil ’n unieke vennootskap met die Europese Unie (EU) hê.
Hy het egter berigte ontken dat Kanada ’n lid van die EU wil word.
Carney sê Kanada en die EU deel dieselfde waardes, het dieselfde prioriteite en beskik oor aanvullende sterkpunte.
Carney sal na verwagting volgende week Frankryk en Brittanje besoek.








Comments