KANOVAART: SA kanovaarder Hamish Lovemore wen 2 medaljes by die Wêreldspele in China
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 12, 2025
- 1 min read
SA se Olimpiese kanovaarder Hamsh Lovemore was tot dusver die eingste suksesvolle deelnemer vir sy land by die Wêreldspele in China. Die 25-jarige Lovemore wat in Durban gebore is het die kortafstandwedvaart het die silwermedaljes oor 3.4 km en die langafstand-marathon van 21 km verower. Hy het by die Parys Spele die B-eindronde in die 1000 m-snelroei gewen en gewys dat hy baie mededingend by die volgende Spele in Los Angeles gaan wees. Die Wêreldspele sluit sportsoorte en items in waar daar nie op Olimpiese vlak meegeding word nie maar wel regmerkies kry van die Internasionale Olimpiese Komitee.






Comments