KRIEKET: Die Afghaanse draaibouler, Rashid Khan, het die voorste paaltjienemer in T20-internasionale wedstryde geword
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 2, 2025
- 1 min read
Die Afghaanse draaibouler, Rashid Khan, het die voorste paaltjienemer in T20-internasionale wedstryde geword met 165 paaltjies.
Dan het die Australiese snelbouler, Mitchell Starc, uit T20-internasionale wedstryde getree met 79 paaltjies uit 65 wedstryde en gekies om op Toetse en Eendag-Internasionale wedstryde te fokus.
Intussen het die Engelse naatbouler, Jamie Overton, weens werklas en fiksheidskwessies van rooibalkrieket weggetree, hoewel hy steeds verbind is tot witbalformate.






Comments