KRIEKET: Die Proteas word verpletter
- Saamgestel deur Jana Roos

- 2 days ago
- 1 min read
New Zeeland het Suid-Africa met agt paaltjies geklop in Vrydag se T20 wedstryd op Eden Park in Auckland – die derde wedstryd van hierdie reeks. Die Proteas het op 136/9 te staan gekom, met die Swart Pette wat 137/2 bereik het.
Suid-Afrika het 'n aanvanklike voorsprong van 1-0 in die reeks gehad na 'n oorwinning met sewe paaltjies in die eerste wedstryd in Mount Maunganui.
Maar, in Dinsdag se wedstryd het New Zeeland Suid-Africa met 68 lopies geklop. Die Proteas het op 107 te staan gekom, nadat die Swart Pette 175/7 bereik het.








Comments