KRIEKET: Gary Kirsten is aangestel as Sri Lanka se nuwe afrigter
- Saamgestel deur Jana Roos

- 7 hours ago
- 1 min read
Sri Lanka het die voormalige Suid-Afrikaanse internasionale speler, Gary Kirsten, as hul nuwe hoofafrigter aangestel.
Dit volg na Sanath Jayasuriya se besluit om af te tree na die span se vroeë uittrede uit die T20 Wêreldbeker. Jayasuriya sal betrokke bly as direkteur van die Nasionale Hoëprestasiesentrum, wat verantwoordelik is vir die opleiding van elitespelers.
Sri Lanka Krieket het bevestig dat Kirsten op 15 April ‘n tweejaarkontrak sal begin.







Comments