top of page

KRIEKET: Indië het hul plek in die IKR Onder-19 Krieket Wêreldbeker-halfeindronde verseël

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • 2 days ago
  • 1 min read

Indië het hul plek in die IKR Onder-19 Krieket Wêreldbeker-halfeindronde verseël met ‘n oortuigende oorwinning van 58 lopies oor Pakistan in Bulawayo, en onoorwonne bo-aan Groep 2 geëindig.


Nadat hulle van ‘n vroeë wankel herstel het om 252 lopies almal uit te behaal, het Indië Pakistan toe vir 194 met gedissiplineerde en beheerde krieket uitgeboul.


Indië pak nou Afghanistan in Woensdag se halfeindstryd in Harare, terwyl Australië en Engeland Dinsdag die eerste uitklopwedstryd in Bulawayo sal betwis.


India U.19 Cricket. FOTO: ICC
India U.19 Cricket. FOTO: ICC

Comments


bottom of page