top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Pakistan het nog ‘n nuwe afrigter

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 19, 2024
1 min read

Pakistan se manskrieketspan het ‘n nuwe afrigter betrek wat die waarnemende rol van hoofafrigter van die witbal span sal inneem. Die voormalige snelbouler van Pakistan, Aaqib Javed, vervang Jason Gillespie van Australië, wat onlangs uit die pos bedank het. Gillespie was die vyfde afrigter in twee jaar wat aangestel is om Pakistan af te rig. Volgens Pakistan se Krieketraad sal ‘n permanente hoofafrigter aangestel word ná afloop van die Kampioenskaps trofee-toernooi.

 
 
 

Comments


bottom of page