top of page

KRIEKET: Protea vroue klop Pakistan in eerste T20 wedstryd

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 17, 2024
  • 1 min read

Die Protea vroue het hul T0-reeks teen op ’n wennoot afgeskop nadat hulle Pakistan met 10 lopies in Multan geklop het. Die besoekers het ’n beskeie 132 / 4 aangeteken met Tazmin Brits wat die beurt geanker het met ’n onoorwonne 56 lopies. Daarna het die tuisspan net 122 / 5 bymekaar geskraap Marizanne Kapp en Tumi Sekhukhune vier paaltjies laat kantel het vir 37 lopies. Die tweede wedstryd in die reeks word Woensdag weer in Multan beslis.

 
 
 

Comments


bottom of page