top of page

KRIEKET: Rabada vra vir hernieude fokus voor die Aussie-konfrontasie in hul T20 en Eendag-reeks

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 8, 2025
  • 1 min read

Kagiso Rabada sê dis tyd vir Suid-Afrika om aan te beweeg van hul onvergeetlike Wêreldtoetskampioenskap-finaaloorwinning oor Australië. Die Proteas-snelbouler wat die aanval in drie T20’s en drie eendag-wedstryde sal lei wat Sondag in Darwin begin glo die wedywering met Australië bring die beste in sy span na vore. Hy het erken dat hoewel die WTK-oorwinning nooit vergeet sal word nie die fokus nou verskuif na die bou van momentum met die oog op die 2026 T20-Wêreldbeker. *LUISTER KAGISO RABADA*

 
 
 

Comments


bottom of page