Mbalula sê niemand het Ramaphosa gevra om uit te tree nie
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Nov 19
- 1 min read
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê niemand het president Cyril Ramaphosa by die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) versoek om uit te tree nie.
Dit volg nadat Ramaphosa die afgelope naweek aan die NUK gesê het dat as hy gevra word om te bedank, hy dit onmiddellik sal doen.
Mbalula sê die president het net van die gerugte wat in die openbaar versprei is, aangespreek.
LUISTER:




Comments