Meer as 1 000 motoronderdele-vervaardigers sluit hul deure
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 3 hours ago
- 1 min read
Meer as 1 000 motoronderdele-vervaardigers het hul besighede in Suid-Afrika oor die afgelope drie jaar gesluit.
Volgens die Nasionale Vereniging vir Motoronderdele- en Verwante Vervaardigers het die sektor 7 500 werksgeleenthede verloor.
Die organisasie waarsku dat meer werksgeleenthede verlore kan gaan.
Binnelandse komponentverkope het in die eerste kwartaal van hierdie jaar afgeneem weens verminderde aanbod.








Comments