top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Meer as 170 korrektiewe beamptes staar dissiplinêre stappe in die gesig

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 11
1 min read

Altesaam 173 beamptes van Korrektiewe Dienste ondergaan tans dissiplinêre prosesse vir verskeie oortredings.


Volgens die kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, sluit dit oortredings van regulasies oor smokkelgoedere en die kompromittering van veiligheid in.


Hy voeg by beamptes wat na die ontsnapping van Edward Madiba by die Rooigrond Maksimum Korrektiewe Sentrum in die Noordwes geskors is, is dienooreenkomstig hanteer.

 

LUISTER HIER:

260910nMakgothiThobakgale_disciplinary_processes

 

Madiba is intussen weer in hegtenis geneem.


Ter illustrasie. FOTO: Sunday World
Ter illustrasie. FOTO: Sunday World

 
 
 

Comments


bottom of page