top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misa vra vir antwoorde oor werkers se aftreespaargeld

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 10
1 min read

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) vra vir antwoorde van die Motorbedryf Fonds Administrateurs (Mifa) oor bewerings van bestuursmislukkings en die beweerde skorsing van sy uitvoerende hoof, Lihle Khoza.


‘n Verslag op News24 het ernstige bewerings geopper rakende Mifa-raadsfooie, uitkomste van ‘n interne ondersoek en ‘n beweerde poging om ‘n inspeksie deur die Finansiële Sektor Gedragsowerheid te ontspoor.


Misa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die kommer is ernstig omdat die maatskappy aftreefondse ter waarde van ongeveer R40-miljard vir meer as 250 000 lede administreer


LUISTER HIER:

260908nMmamolokoKubayi_refugee_centres

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page