top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

MOTO GP: Marquez maak dit drie uit drie by Assen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 30, 2025
1 min read

Marc Marquez het sy derde agtereenvolgende sege van die jaar in Sondag se Nederlandse MotoGP in Assen behaal wat sy algehele oorwinnings tot 68 te staan bring wat hom gelyk laat trek nou met die legendariese Giacomo Agostini. Sy broer Alex het in Sondag se hoofwedren geval en sy hand gebreek terwyl Marco Bezzecchi en Francesco Bagnaia onderskeidelik tweede en derde geëindig het Suid-Afrika se Brad Binder wat vir Red Bull KTM jaag moes met die 11de plek tevrede wees. Die volgende ren is die Duitse GP op 13 Julie by Sachsenring.

 
 
 

Comments


bottom of page