top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

MOTO GP: SA tiener teken ‘n Moto3-ooreenkoms

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 18, 2025
1 min read

‘n Suid-Afrikaanse tiener Ruche Moodley sal aan vanjaar se Moto3 Wêreldkampioenskap deelneem. Die 18-jarige sal die land se verteenwoordiging in alle MotoGP-vlakke agter Brad en Darryn Binder voltooi. Moodley sê hy mik daarna om eendag die MotoGP-wêreldkampioen te wees. *Die Moto3-seisoen sal volgende naweek begin en sal deur die jaar 22 wedrenne in 18 lande gejaag word.

 
 
 

Comments


bottom of page