top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Motoriste word teen onwettige brandstof gewaarsku

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
2 minutes ago
1 min read

Motoriste is gewaarsku om bedag te wees op misdadigers wat onwettige brandstof verkoop.


Dit volg op die onlangse ontdekking van 'n beweerde onwettige brandstofoperasie in die Noordwes. Die polisie sê die verdagtes het na bewering diesel met paraffien gemeng.


Hierdie waarskuwing kom terwyl die land vandeesweek nog 'n aansienlike styging in brandstofpryse verwag.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page