top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Not In My Name doen 'n beroep op die herinstelling van die doodstraf

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
6 minutes ago
1 min read

Die sosiale geregtigheidsbeweging, Not In My Name, doen 'n beroep op die herinstelling van die doodstraf in Suid-Afrika.


Die oproep volg op die moord op 'n 14-jarige tweeling in Mamelodi-Wes. Die kinders se ma het hulle doodgesteek gevind toe sy Vrydag van die werk af teruggekeer het.


Not in My Name vra ook dat die weermag in Mamelodi-Wes ontplooi word.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page