MOTORSPORT: Jorge Martin verbind hom tot Aprilia vir 2026
- Armando Pieters

- Jul 18
- 1 min read
Die huidige MotoGP-wêreldkampioen, Jorge Martin, het bevestig dat hy vir die 2026-seisoen by Aprilia sal bly, wat spekulasie oor ‘n moontlike vertrek tot rus bring.
Die Spanjaard het gesê sy tyd weg van wedrenne het hom daartoe gelei om sy oorspronklike plan om ‘n vrystellingsklousule te aktiveer, te heroorweeg.
Martin het hernude vertroue in Aprilia se potensiaal uitgespreek met die hoop om beide fiksheid en momentum met die span te herbou.
LUISTER:





Comments