top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Kommissie vra vir alternatiewe tot gevangenisstraf vir dwelmverwante oortredings

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
3 days ago
1 min read

Die Oos- en Suider-Afrikaanse Dwelmkommissie doen ’n beroep op alternatiewe tot gevangenisstraf vir dwelmgebruik en geringe oortredings wat met die besit van dwelms verband hou.


Die organisasie het Maandag ’n tweedaagse vergadering in Kaapstad begin.


Hy sê sy aanbevelings moet deur samewerking tussen regerings, strafreginstellings, betrokke gemeenskappe en die burgerlike samelewing in daadwerklike optrede omskep word.


Die voorsitter van die kommissie, Kgalema Motlanthe, sê korrektiewe fasiliteite is vol mense wat vir dwelmoortredings in hegtenis geneem word.


LUISTER HIER:


Kgalema Mothlanthe

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page