‘n SA'ner is aangestel as ‘n internasionale swaarvragliggaam se voorsitter

Aug 20
1 min read
Die Internasionale Swaarvragvereniging het Suid-Afrika se Nkululeko Gobhozi as sy nuwe voorsitter aangestel.
Gobhozi is die hoofingenieur, tegnologiebestuur, by Transnet se spoorinfrastruktuurbestuurder. Hy sal die pos vir die volgende twee jaar beklee.
Die aanstelling bevestig Suid-Afrika se belangrike rol in wêreldwye vragspoorvervoer.
Gobhozi sê sy aanstelling kom op ’n belangrike tydstip vir die land se spoorherstelproses.
LUISTER HIER:
Nkululeko Gobhozi









Comments