top of page

'n Veearts beswyk aan sy buffel-beserings

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 21
  • 1 min read

Die veearts van Kroonstad in die Vrystaat wat onlangs deur 'n buffel gegaffel is, is dood.


Verskeie plaaslike instansies, insluitend Crown Game Breeders, Erfenis Kruit en Katrol, en die Laerskool Trio, het op hul Facebook-blaaie hul meegevoel betuig aan die familie van JW Eksteen.


Rosestad-nuus het vroeër berig van die bekende wildsveearts in 'n kamp geval het waar die buffel in aanhouding was. Hy was in die Mediclinic-hospitaal opgeneem.


JW Eksteen. FOTO: Nova News
JW Eksteen. FOTO: Nova News

 
 
 

Comments


bottom of page