top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Voormalige SA'ner wen Mej. Heelal Thailand 

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 hour ago
  • 1 min read

‘n Voormalige Suid-Afrikaner, Tharina Botes, is as Mejuffrou Heelal Thailand 2026 gekroon. Sy het Bangkok verteenwoordig.


The Star berig Botes het dié nasionale titel verower ná haar vertoning in die finale vraag-en-antwoordronde. Sy het die wenkroon en -lint ontvang en sal nou ’n intensiewe opleidingsprogram ondergaan voordat sy internasionaal meeding.


Botes sal Thailand by die komende Mej. Heelal-kompetisie verteenwoordig.


Tharina Botes. FOTO: Daily Tribune
Tharina Botes. FOTO: Daily Tribune

 
 
 

Comments


bottom of page