top of page

‘n Vrystater is die nasionale beesboer van die jaar

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Nov 14, 2025
  • 1 min read

Vrystaat-boer, Paul van Niekerk van Boshoek Bosvelders buite Memel, is as die nasionale beesboer van die jaar aangewys.


Landbouweekblad berig dit het alles met 30 landwye benoemings vir beesboer van die jaar begin. Uit die benoemings is  drie finaliste gekies is.


Van Niekerk is die vyfde geslag wat op Boshoek boer en sy dogter, Liana, is sy regterhand by die beeste.


Volgens FNB Landbou se inligting- en bemarkingshoof, Dawie Mareé, verteenwoordig die titel die hart en siel van Suid-Afrika se landbougees. Hy voeg by boerdery is nie ‘n werk nie – dis ‘n roeping.


Paul van Niekerk. FOTO: Landbouweekblad
Paul van Niekerk. FOTO: Landbouweekblad


Comments


bottom of page