'n VS man sit lewenslank vir vrouemoord

Sep 16
1 min read
’n Man van die Vrystaat is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op sy vriendin, Nicolene van Rooi.
Die polisie sê Jan Mafa het Van Rooi in Februarie 2024 by ’n huis in Grassland One aangerand. Sy is met veelvuldigte kneusplekke gevind en op die toneel dood verklaar.
Volgens die polisie het Mafa ook Van Rooi se 12-jarige dogter, wat die aanval gesien het, aangerand.
Mafa is deur gemeenskapslede vasgetrek en later in die Hooggeregshof in Bloemfontein skuldig bevind.








Comments