top of page

NETBAL: Die Kovsies wen hul eerste ronde wedstryd van die Varsity Netbal-reeks

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 25
  • 1 min read

Die netbalspan van die Kovsies het hul eerste ronde wedstryd in die Varsity Beker-kompetisie Sondagaand teen Wits in Stellenbosch met 77 - 53 gewen. Kovies is die heersende kampioen en het reeds die Varsity beker reeds ‘n rekord vyf keer ingepalm en speel Maandagmiddag om 13:00 teen UJ. Die hoofafrigter Burta de Kock sê haar span is gereed vir enige uitdaging vanjaar. *LUISTER: BURTA DE KOCK:

 
 
 

Comments


bottom of page