top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

NETBAL: Kovsie Sport kondig sy nuwe hoof-netbalafrigter aan

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 8
1 min read

Kovsie Sport het Dinsdag die nuwe hoof-netbalafrigter vir die Universiteit van die Vrystaat aangewys.


Die oud-Protea netbalspeler Karla Pretorius, wat nog vanjaar aan die Statebondspele deelgeneem het, gaan aan die einde van die seisoen by Burta de Kock oorneem.


De Kock, wat ná vanjaar se Varsity beker aftree het Kovsies netbal sedert 2002 afgerig.


Pretorius, ‘n oud-Kovsie wat 125 toetse vir die Proteas gespeel het, sê sy volg in die voetspore van ‘n legende.


LUISTER HIER:


Karla Pretorius

Karla Pretorius en Burta de Kock. FOTO: Verskaf
Karla Pretorius en Burta de Kock. FOTO: Verskaf

 
 
 

Comments


bottom of page