NETBAL: Suid-Afrika se Karla Victor berei voor vir haar debuut met die Baba Proteas by die Netbal Wêreld Jeugbeker
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 9, 2025
- 1 min read
Suid-Afrika se Karla Victor berei voor vir haar debuut met die Baba Proteas by die Netbal Wêreld Jeugbeker in Gibraltar later hierdie maand. Die 20-jarige senter sê die span mik vir ten minste ‘n top-drie plek in die 20-span-toernooi. Die Baba Proteas is gereed vir Groep D-wedstryde teen Malawi, Fidji, Barbados en Trinidad en Tobago.






Comments