top of page

NETBAL: UJ klop Kovsies in ’n riller in die tweede ronde wedstryde van die Varsitybeker-reeks

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Aug 26
  • 1 min read

Na die skok nederlaag van die Kovsies se netbalspan teen UJ in die Varsity beker Maandag in Stellenbosch het die res van die ronde twee wedstryde soos volg verloop: UP Tuks klop Varsity Kollege met 53 - 35, Die Madibaz klop NWU met 52 - 48 en die Maties klop Wits naelskraap met 51 - 50. Die Kovsies speel volgende Maandag in die derde ronde voor hulle tuisskare in die Callie Human sentrum teen Tuks om 15h00.

 
 
 

Comments


bottom of page