top of page

Nog 'n groot gewas is uit 'n Bloemfonteinse meisie se nek verwyder

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 7
  • 1 min read

Klein Janique Venter van Bloemfontein het gister 'n operasie ondergaan om nog gewasse uit haar nek te verwyder. Janique is in die Mediclini-hospitaal in die stad geopereer.


Haar pa, Jacques Venter, vertel aan Rosestad-nuus die dokters kon Dinsdag 98,5% van die gewas aan die regterkant van haar nek verwyder, en sekere bloedvate is gekouteriseer om verdere verspreiding te stuit.


Die gewas was ongeveer 8cm groot, en dele wat na die linkerkant toe versprei het, is ook verwyder.


Venter sê hulle is hoopvol vir 'n vinnige herstel.


LUISTER:


Jacques Venter

Janique Venter. FOTO: Verskaf
Janique Venter. FOTO: Verskaf

Recent Posts

See All
Janique doen goed na noodoperasie

Die 7-jarige Janique Venter van Bloemfontein doen goed na haar noodoperasie. Janique is in die St Jude Kindernavorsingshospitaal in...

 
 
 
Bloem se Janique kry 'n noodoperasie

Die 7-jarige Janique Venter van Bloemfontein moes glo laat Donderdagaand, 30 Januarie 2025 ’n noodoperasie kry nadat haar tweede operasie in die buiteland komplikasies opgedoen het.

 
 
 

Comments


bottom of page