top of page

Janique Venter se eerste VSA-operasie 'goed afgeloop'

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 29, 2025
  • 1 min read

Die 7-jarige Bloemfonteiner, Janique Venter, se eerste operasie - in Memphis, Tennessee - het goed afgeloop. Volgens ‘n plasing op sosiale media, glimlag sy en kyk flieks op haar foon. Sy sal later na St Judes Hospitaal oorgeplaas word, waar die gewas verwyder sal word. Janique is op ses maande met ‘n neuroblastoon aan haar nek gediagnoseer. Die gewas het later na ‘n ganglioneuroom verander.

 
 
 

Comments


bottom of page