top of page

NUM eis strenger regulasies vir afleggingsreëls

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 25
  • 1 min read

Die Mynwerkersvakbond Num het strenger regulasies vir afleggingsreëls in die mynbousektor versoek. Dit kom nadat ‘n aantal mynmaatskappye afleggingskennisgewings uitgereik het, wat volgens berige, meer as 13-duisend poste gesny het. Num het die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie versoek om in te gryp en die saak dringend aan te spreek toe lede van die vakbond na die departement se kantore in Polokwane in Limpopo marsjeer het. Hulle glo dat mynmaatskappye wat hul bedrywighede verontagsaam, se lisensie herroep moet word.

 
 
 

Comments


bottom of page