top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Outa bevraagteken bykomende fondse vir Sanral

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 4, 2024
  • 1 min read

Volgens die Minister van Justisie, Thembi Simelane, sal betalingsdienste by landdroshowe regoor die land na verwagtig Maandag weer in werking wees. Die stelsel is verlede week weens bywerkings tydelik opgeskort. Kredietburo’s sal nou weens die nuwe stelselbywerkings toegang tot onderhouddata verkry. Dit kom nadat die departement ‘n memorandum met die Verbruikersprofielburo onderteken het om wanbetalende ouers se inligting te deel om die afdwing van kinderonderhoudsbevele te verbeter.

 
 
 

Comments


bottom of page