top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Pole beskryf SA as ‘n anker van stabiliteit op die vasteland

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 2
  • 1 min read

Die Poolse adjunk-eerste minister, Radoslaw Sikorski, het Suid-Afrika as ‘n anker van stabiliteit op die vasteland beskryf en sê Pole is gereed om sakebande te versterk.


Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, is Donderdag gasheer vir Sikorski in Pretoria.


Sikorski het die regering van nasionale eenheid se pogings om die ekonomie te laat groei geprys en vra vir meer direkte handel en tweerigtingbelegging.


Hy sê Suid-Afrikaanse studente is welkom om aan Poolse universiteite te studeer, aangesien beide lande werk om bande te versterk.


LUISTER HIER:


Radoslaw Sikorski

Radoslaw Sikorski en Ronald Lomola. FOTO: Facebook
Radoslaw Sikorski en Ronald Lomola. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page