Pule het ouers gemaan om waaksaam te wees en kinders te beskerm

4 days ago
1 min read
Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het ouers en versorgers gemaan om waaksaam te wees en kinders gedurende die skoolvakansie te beskerm.
Pule waarsku dat kinders kwesbaar kan wees vir mishandeling, ontvoering, seksuele aanranding en mensehandel, veral wanneer hulle reis of alleen gelaat word.
Die ministerie se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê ouers moet te alle tye weet waar hul kinders is en voorsorg tref om mishandeling, ontvoering en mensehandel te voorkom.
LUISTER:

Sandy Godlwana








Comments