Ramaphosa en Poetin bespreek verskeie kwessies

Sep 14
1 min read
President Cyril Ramaphosa het verskeie kwessies met die Russiese president, Wladimir Poetin, bespreek tydens die 18de BRICS-beraad in Indië.
Die gesprekke het gefokus op handels- en beleggingsbetrekkinge tussen die lande en die voortdurende oorlog in Oekraïne.
Volgens Ramaphosa het Poetin aangedui dat prosesse met verskeie partye aan die gang is om vrede te bevorder en ’n skikking te bereik.
Ramaphosa voeg by Suid-Afrika wil sien dat die konflik tot ’n einde kom, en dat dit steeds ’n uitwerking op die land het.








Comments