Ramaphosa hou vol dat werkskepping die regering se topprioriteit is
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 20
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa sê werkskepping bly die regering se topprioriteit.
Hy het Donderdag ‘n verwelkomings-hooftoespraak by die “News24 op die Rekord”-beraad gelewer. Hy het opgemerk dat werkloosheid diep gewortel is in historiese ongelykheid, veral uit die apartheidsera, en gekoördineerde langtermynoplossings vereis.
Ramaphosa sê inisiatiewe soos Operasie Vulindlela en die Presidensiële Werkstimulus het reeds miljoene geleenthede geskep.
LUISTER HIER:
President Cyril Ramaphosa








Comments