Ramaphosa is met siekverlof

Sep 17
1 min read
Die Presidensie het aangekondig dat president Cyril Ramaphosa tans weens swak gesondheid van openbare verpligtinge afgeboek is.
Ramaphosa het Maandag van die Brics-beraad in Indië teruggekeer. Die Presidensie sê sy mediese span het hom aangeraai om te rus en te herstel.
Ramaphosa het die betrokke ministers gevra om hom by geskeduleerde openbare verpligtinge te verteenwoordig.








Comments