top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa maak beswaar teen Madonsela se aanstelling as bewysleier

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Aug 19
1 min read

President Cyril Ramaphosa het beswaar gemaak teen die aanstelling van advokaat Thandazani Madonsela as bewysleier vir die Artikel 89-Afsettingskomitee.


Die komitee se voorsitter, Makashule Gana, het bevestig dat hy Dinsdagaand ’n brief van die president se kantoor ontvang het.


Ramaphosa het sy kommer in ‘n brief uitgespreek oor ’n moontlike botsing van belange. Die president sê Madonsela het voorheen dieANC oor die ondersoek geadviseer.


Gana sê die komitee bestudeer die brief en raadpleeg sy regsdienste.


LUISTER HIER:


Makashule Gana

Makashule Gana. FOTO: The Namibian
Makashule Gana. FOTO: The Namibian

 
 
 

Comments


bottom of page