Ramokgopa sluit dubbelsyfer-tariefverhogings uit

4 days ago
1 min read
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika sal nie met dubbelsyfer-verhogings in elektrisiteitstariewe te kampe hê nie.
Ramokgopa sê sulke verhogings sal nie plaasvind nie.
Hy sê ook die regering sal nie Eskom 2.0, ná die herstrukturering daarvan, finansieel uithelp nie.
Die minister sê egter die kragvoorsiener moet sy finansiële posisie versterk en terselfdertyd sy prestasie en elektrisiteitsopwekkingskapasiteit verbeter.
LUISTER:

Kgosientsho Ramokgopa








Comments