top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Rooibos word as ’n geografiese aanduiding erken

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
3 days ago
1 min read

Suid-Afrika sal rooibostee as ’n geografiese aanduiding erken.


Die erkenning sal Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer word.


Dit is dieselfde soort erkenning wat die Europese Unie aan sjampanje verleen, en die erkenning sal die handelsnaam rooibos beskerm deur dit aan die eienskappe en reputasie van die plek waar dit vandaan kom, te koppel.


Die name Rooibos en Red Bush word reeds ingevolge die Handelsmerkwet beskerm.


Die erkenning sal die handelsnaam rooibos beskerm deur dit aan die eienskappe en reputasie van die plek waar dit vandaan kom, te koppel. FOTO: Seeds For Africa
Die erkenning sal die handelsnaam rooibos beskerm deur dit aan die eienskappe en reputasie van die plek waar dit vandaan kom, te koppel. FOTO: Seeds For Africa

 
 
 

Comments


bottom of page