top of page

RUGBY: 2025 Varsity Beker-reeks skop op wennoot vir Maties , UJ en Tukkies af

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 18, 2025
  • 1 min read

Die 2025 Varsity Beker-reeks het op ’n hoogtepunt afgeskop met die Maties , UJ en Tukkies wat goeie oorwinnings behaal het. Die Maties het op hul tuisveld die verdedigende kampioen die Shimlas naelskraap met 41 – 37 getroef terwyl Tukkies vir Wits met 35 – 8 oorrompel het. CUT het egter gewys dat daar met hul rekening gehou gaan gehou moet word vanjaar nadat die Bloemfonteiners vir UJ in hul eie agterplaas met 29 – 13 kon stuit. *Die eerste wedstryd in vanjaar se kompetisie  wat tussen die Ikeys en die Pukke sou afskop is weens protesoptrede by die Universiteit van Kaapstad na Dinsdag ge-herskeduleer. Dit sal nou op ’n neutrale veld gespeel word sonder enige toeskouers.

 
 
 

Comments


bottom of page